poetry
haiku
short stories
about |
Bedelaars
Die afrikaanse bedelaars
Met die gevoude gesigte,
Staan by die robot
En laat my skuldig voel.
Ek dink aan hulle kinders,
Vrouens en familie.
Wonder of hulle wil
Totsiens sê met 'n koel.
Die bruin gesigte
Warm in die son,
Gebak na dae
Se smeek en staar.
Rooi in die dag
En rooi in die nag,
Soos my hart en moed,
Ek word siek en naar.
Ek ry maar verby,
Kyk nie, hulle benei.
copyright JD Marx 2012
|